Suid-Afrikaanse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia
Nazley Khan Sharif (gebore 18 Mei 1990) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy dien as 'n LP in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie (DA). Sy het 'n LP in Mei 2019 geword. Sy was voorheen 'n raadslid van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit van 2014 tot 2019.
Nazley Khan Sharif | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Raadslid van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit | |
---|---|
Ampstermyn 2014 – 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 18 Mei 1990 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand |
Khan Sharif is op 18 Mei 1990 gebore. Sy het by die Universiteit van die Witwatersrand gestudeer en dit is daar waar sy betrokke graak het in die DA se studente-organisasie. Sy is toe in 2014 as 'n proporsioneel-verteenwoordigende raadslid van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit aangestel. Sy is tot 'n tweede termyn in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2016 verkies.[1]
Khan Sharif het na die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika geword. Mmusi Maimane het haar aangewys as die adjunk-skaduminister van vroue in die presidentskap aangesien sy op die portefeuljekomitee vir vroue, jeug, kinders en persone met gestremdhede dien.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.