Napoleon III van Frankryk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Napoleon III van Frankryk, gebore as Charles Louis-Napoleon Bonaparte (20 April 1808 – 9 Januarie 1873) was die eerste president van die Tweede Franse Republiek van 1848 tot 1851. Van 2 Desember 1851 tot 2 Desember 1852 was hy die leier van 'n diktatorskap en daarna die Franse keiser tot 1870. Napoleon III was die laaste monarg wat oor Frankryk geheers het.
Kitsfeite Vorstehuis, Titels ...
Napoleon III | |
---|---|
President van die Eerste Franse Republiek, Keiser van die Franse | |
Napoleon III deur Franz Xaver Winterhalter | |
Vorstehuis | Bonaparte |
Titels | President van die Eerste Franse Republiek, Keiser van die Franse |
President van die Tweede Franse Republiek | 20 Desember 1848 – 2 Desember 1852 |
Keiser van die Franse | 2 Desember 1852 – 4 September 1870 |
Voorganger as President van Frankryk | Louis-Eugène Cavaignac |
Opvolger as President van Frankryk | Napoleon III |
Voorganger as Keiser van die Franse | Napoleon III |
Opvolger as Keiser van die Franse | Monargie afgeskaf |
Volle naam | Charles Louis Napoléon Bonaparte |
Gebore | 20 April 1808; Paris, Frankryk |
Oorlede | 9 Januarie 1873; Chislehurst, Kent, Verenigde Koninkryk[Nota 1] |
Begrawe | 15 Januarie 1873; Chislehurst, Kent, Verenigde Koninkryk[Nota 1] |
Herbegrawe | 1881; St Michael's Abbey, Farnborough, Hampshire, Verenigde Koninkryk |
Vader | Louis Bonaparte |
Moeder | Hortense de Beauharnais |
Kind | Napoléon Eugène Louis Bonaparte |
Sluit