![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/7/77/Dr_Servaas_Hofmeyr.jpg/640px-Dr_Servaas_Hofmeyr.jpg&w=640&q=50)
NG gemeente Montagu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Montagu is ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland. Met sy stigting in 1854 was dit die 60ste gemeente van die Kerk, maar weens die samesmelting van die gemeentes Middelburg, Kaap, en Middelburg-Uitsig, is dit nou (2015) die 59ste oudste steeds bestaande gemeente.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/7/77/Dr_Servaas_Hofmeyr.jpg/320px-Dr_Servaas_Hofmeyr.jpg)
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/0/0c/Straattoneel_met_NG_kerk_Montagu.jpg/640px-Straattoneel_met_NG_kerk_Montagu.jpg)