NG gemeente Bethlehem-Wes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Bethlehem-Wes is, hoewel nie die moedergemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk op Bethlehem in die Vrystaat nie, wel die oudste gemeente van dié kerkverband nadat die moedergemeente Bethlehem by haar oudste dogtergemeente ingelyf is. Dit was met stigting di 69ste gemeente in die Vrystaatse Sinode.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/9/9a/Ds_Jan_du_Plessis.jpg/320px-Ds_Jan_du_Plessis.jpg)