From Wikipedia, the free encyclopedia
Die muskusos (Ovibos moschatus) is ’n Arktiese soogdier van die familie Bovidae[2] wat bekend is vir sy dik pels en vir die sterk reuk wat mannetjies tydens die bronstyd afgee om wyfies te lok, vanwaar die naam.[3]
Muskusos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Ovibos (Blainville, 1816) |
Spesie: | O. moschatus |
Binomiale naam | |
Ovibos moschatus (Zimmermann, 1780) | |
Blou is waar die muskusos in die 20ste eeu ingevoer is; rooi is die vorige gevestigde habitats. |
Die diere kom hoofsaaklik in Kanada en Groenland voor,[4] met klein bevolkings in Swede, Siberië, Noorweë en Alaska.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.