Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Muraltia bolusii is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Kleinmond tot Hermanus voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 97 km². Daar is vyf subpopulasies wat deur indringerplante, ontwikkeling aan die kus, ontginning van sand en gewasverbouing bedreig word. Die spesie is ook deel van die fynbos.
Muraltia bolusii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Polygalaceae |
Genus: | Muraltia |
Spesie: | M. bolusii |
Binomiale naam | |
Muraltia bolusii Levyns, (1954) | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.