From Wikipedia, the free encyclopedia
Muhammad (Arabies: محمد, "Moegammad" of "Mohammed") is die 47ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 38 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
Die naam van die hoofstuk kom uit vers 2, waar die profeet Mohammed direk genoem word.
Die soera handel oor 'n oorlog wat ontstaan het toe mense die aanvaarding en verspreiding van Islam verbied het. Dit verwys na die Slag van Badr, waar 'n leër byeengekom het om Medina aan te val. Die Slag van Badr het tydens Ramadaan plaasgevind, in jaar 2 van die Islamitiese kalender.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.