![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/64/Map_of_Limpopo_with_Mopani_highlighted_%25282011%2529.svg/langaf-640px-Map_of_Limpopo_with_Mopani_highlighted_%25282011%2529.svg.png&w=640&q=50)
Mopani-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mopani-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite in die Limpopoprovinsie. Die setel van die munisipaliteit is in Giyani met die kode DC33. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Noord-Sotho- of Tsongasprekend.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Limpopo | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC33 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Ba-Phalaborwa, Groter Giyani, Groter Letaba, Groter Tzaneen, Maruleng | ||
Hoofstad | Giyani | ||
Burgemeester | Pule Josiah Shayi (ANC)[1] | ||
Grootste tale | Tsonga, Noord-Sotho, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 20 011(2011)[2] km² | ||
Bevolking | 1 092 507 (2011)[2] |