From Wikipedia, the free encyclopedia
Mont Blanc (Frans: [mõˈblɑ̃], Italiaans: Monte Bianco [ˌmonteˈbi̯aŋko]) is 'n berg in Europa wat op die grens tussen Frankryk en Italië geleë is. Met sy hoogte van 4 810 meter is dit die hoogste berg in die Alpe en die Europese Unie en word gewoonlik as die hoogste berg van Europa beskou. Volgens 'n ander definisie van die Eurasiese grens is die Elbroes in die Kaukasus met 5 642 meter die hoogste berg van Europa.
Mont Blanc | |
---|---|
Die Mont Blanc soos gesien vanaf Valmorel | |
Ligging | op die grens tussen Frankryk en Italië |
Hoogte | 4 810[1] meter bo seevlak |
Reeks | Alpe |
Koördinate | 45°49′57″N 6°51′52″O |
Eerste bestyging | 8 Augustus 1786 |
Eerste bestyger(s) | Jacques Balmat en Michel-Gabriel Paccard |
Maklikste roete | Hoë toer van Refuge du Goûter |
Vertaling van naam | Wit Berg (Frans, Italiaans) |
Uitspraak | /[mõˈblɑ̃], [ˌmonteˈbi̯aŋko]/ |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.