From Wikipedia, the free encyclopedia
Moers [mœʁs] is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 105 102 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 67,7 km². Die stad is wes van Duisburg en noord van Krefeld geleë. Die eerste historiese verwysing na Moers dateer uit die 9de eeu en op 20 Julie 1300 het die stad stadstatus gekry. Op 1 Januarie 1975 het Moers verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°27′N 6°38′O |
Stigting (eerste verwysing) | 9de eeu |
Stadstatus | 20 Julie 1300 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 67,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 30 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 105 102[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1553/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Norbert Ballhaus (SPD) |
Amptelike Webwerf | moers.de |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.