1300
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1300 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1300 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1295 | 1296 | 1297 | 1298 | 1299 | ◄ 1300 ► | 1301 | 1302 | 1303 | 1304 | 1305 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1300 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Op 22 Februarie 1300 proklameer pous Bonifatius VIII in Rome die eerste Heilige Jaar wat vanaf Kersfees in 1300 gevier word. Vervolgens vervyfdubbel die getal pelgrims wat na die Ewige Stad stroom.
Geboortes
- 1 Junie - Thomas Brotherton, graaf van Norfolk.
Sterftes
- Guido Cavalcanti, 'n Italiaanse digter (* 1255)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.