Moeras-sterretjies
From Wikipedia, the free encyclopedia
Moeras-sterretjies (Chlidonias) is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat vier spesies.
Kitsfeite Chlidonias, Wetenskaplike klassifikasie ...
Chlidonias | |
---|---|
Chlidonias albostriatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Chlidonias Rafinesque, 1822 |
Spesies | |
|
Sluit
Voëls in die genus is sterk aan soetwatermoerasse gebonde. Tradisioneel is drie spesies as moeras-sterretjies beskou, maar onlangse navorsing het aangetoon dat die Nieu-Seelandse sterretjie ook by die genus ingedeel moet word.[1]