![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a9/Munda-Sprachen.png/640px-Munda-Sprachen.png&w=640&q=50)
Moendari
From Wikipedia, the free encyclopedia
Moendari (मुंडारी, মুন্ডারী, ମୁଣ୍ଡାରୀ) is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 1,7 miljoen mense in Oos-Indië, Bangladesj en Nepal gepraat word. Moendari word amptelik geskryf met die Mundari Bani-alfabet, wat deur Rohidas Singh Nag vir dié taal ontwikkel is, terwyl soms ook Devanagari, die Latynse alfabet, die Odia-alfabet of die Bengaalse skrif gebruik word.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b9/Mundari_in_Mundari_Bani_script.png/320px-Mundari_in_Mundari_Bani_script.png)
Kitsfeite Moendari मुंडारी, মুন্ডারী, ମୁଣ୍ଡାରୀ, Amptelike status ...
Moendari मुंडारी, মুন্ডারী, ମୁଣ୍ଡାରୀ | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() ![]() ![]() | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 1,7 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Austro-Asiaties Moenda Noord-Moenda Kherwariaans Moendaries Moendari | |
Skrifstelsel: | Mundari Bani-alfabet (amptelik) Devanagari Latynse alfabet Odia-alfabet Bengaalse skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]()
| |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | unr | |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Moendari is een van die mees gesproke Austro-Asiatiese tale en een van die belangrikste van dié taalfamilie in Suid-Asië. Dit is verwant aan Ho en Santali, al drie vorm die amptelike tale van die Indiese deelstaat Jharkhand. Daarbenewens word Ho in die Indiese deelstate Orissa en Wes-Bengale gepraat.