![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f7/Formic_acid.svg/langaf-640px-Formic_acid.svg.png&w=640&q=50)
Mieresuur
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mieresuur of metanoësuur is 'n karboksielsuur met formule HCO2H en is die eenvoudigste karboksielsuur. Dit is 'n belangrike intermediêre in chemiese sintese en kom natuurlik voor, veral in sommige miere. Die Englse naame vir mieresuur is "formic acid" en die woord "formic" kom van die Latynse woord vir mier, formica, wat verwys na die vroeë isolasie daarvan deur die distillasie van mierliggame. Esters, soute en die anioon afkomstig van mieresuur word formiate genoem. Industrieel word mieresuur uit metanol vervaardig.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Mieresuur |
Sistematiese naam | Metanoësuur |
Ander name | Koolstofsuur; Formielsuur; Waterstofkarboksielsuur; Hidroksie(okso)metaan; Metakoolstofsuur; Oksokarbinensuur; Oksometanol |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | CH2O2 |
Molêre massa | 46,025 g•mol-1 |
CAS-nommer | 64-18-6 |
Voorkoms | Kleurlose vloeistof |
Reuk | Skerp, deurdringend |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 8,4 °C |
Kookpunt | 100,8 °C |
Digtheid | 1,220 g•ml-1 |
Oplosbaarheid | mengbaar |
Viskositeit | 1,57 cP (268 °C) |
Brekingsindeks | 1,3714 nD (20 °C) |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | −425,0 kJ•mol-1 |
ΔcHɵ | −254,6 kJ•mol-1 |
Henry se konstante | 5,3x103 [M/atm] [1] |
Warmtekapasiteit | 145,0 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | 3,745 (20 °C) |
Veiligheid | |
Flitspunt | 69 °C |
Selfontbrandingspunt | 601 °C |
LD50 | 700 mg•kg-1 (muis, mondeling) |
LC50 | 3246 dpm (muis, mondeling) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Sluit