![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/54/Ant_Nebula.jpg/640px-Ant_Nebula.jpg&w=640&q=50)
Mier-newel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mier-newel, of Mz 3 (Menzel 3), is ’n jong, bipolêre planetêre newel in die sterrebeeld Winkelhaak. Dit bestaan uit ’n helder kern met twee lobbe, elk bestaande uit drie kleiner lobbe.[3] Dit is sowat 8 000 ligjare van die Aarde af en het ’n skynbare magnitude van 13,8. Dit is in 1922 deur Donald Howard Menzel ontdek.[4]
Kitsfeite
Mier-newel | ||||
![]() | ||||
Sterrebeeld | Winkelhaak | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 16h 17m 13.392s[1] | |||
Deklinasie | -51° 59′ 10.31″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 13,8[2] | |||
Absolute magnitude (M) | 1,8 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | ~8 000 | |||
Skynbare grootte | 50 boogminute | |||
Ander name | ||||
Mz 3 (Menzel 3), ESO 225-9[1] | ||||
|
Sluit