From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Metaalperd (庚午, gēngwǔ) is die sewende jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sewende Hemelstam (庚, gēng; die element Metaal en Jang) met die sewende Aardtak (午, wǔ), gesimboliseer deur die Perd (馬, mǎ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalperdjaar het in 1990 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 27 Januarie 1990 tot 4 Februarie 1991.
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Metaalperdjare:
Jare van die Metaalperd | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2691 v.C. | 2631 v.C. | 2571 v.C. | 2511 v.C. | 2451 v.C. | 2391 v.C. | 2331 v.C. | 2271 v.C. | 2211 v.C. | 2151 v.C. |
10 | 2091 v.C. | 2031 v.C. | 1971 v.C. | 1911 v.C. | 1851 v.C. | 1791 v.C. | 1731 v.C. | 1671 v.C. | 1611 v.C. | 1551 v.C. |
20 | 1491 v.C. | 1431 v.C. | 1371 v.C. | 1311 v.C. | 1251 v.C. | 1191 v.C. | 1131 v.C. | 1071 v.C. | 1011 v.C. | 951 v.C. |
30 | 891 v.C. | 831 v.C. | 771 v.C. | 711 v.C. | 651 v.C. | 591 v.C. | 531 v.C. | 471 v.C. | 411 v.C. | 351 v.C. |
40 | 291 v.C. | 231 v.C. | 171 v.C. | 111 v.C. | 51 v.C. | 10 | 70 | 130 | 190 | 250 |
50 | 310 | 370 | 430 | 490 | 550 | 610 | 670 | 730 | 790 | 850 |
60 | 910 | 970 | 1030 | 1090 | 1150 | 1210 | 1270 | 1330 | 1390 | 1450 |
70 | 1510 | 1570 | 1630 | 1690 | 1750 | 1810 | 1870 | 1930 | 1990 | 2050 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 771 v.C. |
Vorige teken ← Aardslang (己巳) |
Metaalperd (庚午) | Volgende teken Metaalbok (辛未) → |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.