Messier 94
From Wikipedia, the free encyclopedia
Messier 94 of M94 (ook bekend as NGC 4736) is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Jaghonde. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek[1] en deur Charles Messier in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
Kitsfeite
Messier 94 | ||||
Soort stelsel | Spiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Jaghonde | |||
Tipe | (R)SA(r)ab, LINER | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 50m 53,1s | |||
Deklinasie | +41º 07' 14" | |||
Skynmagnitude | 8,99 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 16 miljoen | |||
Skynbare grootte | 11,2 × 9,1 boogminute | |||
Ander name | M94, NGC 4736, UGC 7996, PGC 43495 | |||
|
Sluit
Hoewel M94 soms as ’n staafspiraalstelsel beskryf word, is die "staaf"-struktuur skynbaar eerder ovaalvormig.[2] Die stelsel is ook besonders omdat dit twee ringstrukture het.