Menkalinan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Menkalinan (ook bekend as Beta Aurigae of β Aur) is ’n dubbelster[9] in die noordelike sterrebeeld Koetsier (Auriga). Die gekombineerde skynbare magnitude is 1,9[3] en dit is dus een van die helderste sterre in die naglug en die tweede helderste ster in die Koetsier, naas Capella. Volgens parallaksmetings is dit sowat 81,1 ligjare van die Son af.[2]
Kitsfeite
Menkalinan
| ||||
Menkalinan se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Koetsier | |||
Bayer-naam | Beta Aurigae | |||
Spektraaltipe | A1m IV + A1m IV[1] | |||
Soort | Dubbelster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 05h 59m 31.72293s[2] | |||
Deklinasie | +44° 56′ 50.7573″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,9[3] | |||
Absolute magnitude (M) | 0,55/0,76[4] | |||
B-V-kleurindeks | +0,03[3] | |||
U-B-kleurindeks | +0,05[3] | |||
Besonderhede | ||||
Komponent 1 | β Aur A | |||
Massa (M☉) | 2,389 ± 0,013[5] | |||
Radius (R☉) | 2,77[6] | |||
Ligsterkte (L☉) | 48[7] | |||
Temperatuur (K) | 9 350[6] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 33[6] | |||
Komponent 2 | β Aur B | |||
Massa (M☉) | 2,327 ± 0,013[5] | |||
Radius (R☉) | 2,63[6] | |||
Ligsterkte (L☉) | 48[7] | |||
Temperatuur (K) | 9 200[6] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 34[6] | |||
Eienskappe | ||||
Afstand (ligjaar) | 81,1 | |||
Ouderdom (jaar) | 570 miljoen[6] | |||
Veranderlikheid | Algol | |||
Veelvoudigheid | 2/3 | |||
Ander name | ||||
34 Aurigae, ADS 4556, BD+44 1328, FK5 227, HD 40183, HIP 28360, HR 2088, SAO 40750[8] | ||||
|
Sluit