Melnick 34
From Wikipedia, the free encyclopedia
Melnick 34 (afgekort as Mk34), ook bekend as BAT99-116, is 'n dubbele Wolf-Rayetster naby die sterreswerm R136 in die 30 Doradus-kompleks (ook bekend as die Tarantula-newel) in die Groot Magellaanse Wolk. Albei komponente is onder die swaarste en helderste sterre bekend. Dit is sover bekend die dubbelster met die grootste massa.
Kitsfeite
Melnick 34 | ||||
Foto deur die Hubble-ruimteteleskoop. | ||||
Sterrebeeld | Swaardvis | |||
Spektraaltipe | WN5h + WN5h[1] | |||
Soort | Wolf-Rayetster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 5h 38m 44.26s[2] | |||
Deklinasie | −69° 06′ 05.88″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 13,09[2] | |||
Absolute magnitude (M) | -7,42[1] | |||
B-V-kleurindeks | +0,25[2] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 148,[3] 135[3] | |||
Radius (R☉) | 19,3±2,8,[1] 18,2±2,7[1] | |||
Ligsterkte (L☉) | 2 042 000,[3] 1 585 000[3] | |||
Ouderdom (jaar) | 0,5±0,3,[1] 0,6±0,3[1] | |||
Temperatuur (K) | 53 000±1 200,[1] 53 000±1 200[1] | |||
Afstand (ligjaar) | 163 000 | |||
Eienskappe | ||||
Veelvoudigheid | Dubbelster | |||
Ander name | ||||
BAT99-116,[4] Melnick 34, 2MASS J05384424-6906058, Brey 84[5] | ||||
|
Sluit