![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/70/Greater_Johannesburg_OpenStreetMap_small.svg/langaf-640px-Greater_Johannesburg_OpenStreetMap_small.svg.png&w=640&q=50)
Mayberry Park
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mayberry Park is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Brackenhurst in die weste. Volgens die 2011-sensus het Mayberry Park 'n bevolking van 6 019 gehad, waarvan 42,4% Blankes was.[1] Engels (36,1%) en Afrikaans (30,1%) is die grootste huistale.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Mayberry Park | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 26°19′32″S 28°7′15″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,68 km2 (1,42 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 019 |
• Digtheid | 1 637/km2 (4 240/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit
In 2001 was 61,5% van Mayberry Park se inwoners Blankes en Afrikaans (37,8%) was die grootste huistaal.[2]