![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/bc/Wicht_kinders.jpg/640px-Wicht_kinders.jpg&w=640&q=50)
Wit Suid-Afrikaners
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).
Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...
Wit Suid-Afrikaners | |
---|---|
![]() 'n Wit familie in Suid-Afrika | |
Totale bevolking: | ![]() 7,9% van Suid-Afrika se bevolking[1] |
Belangrike bevolkings in: | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Taal: | Afrikaans (61%), Engels (33%), ander (6%) |
Geloofsoortuiging: | Christendom (87%), Ateïsme (9%), Judaïsme (1%), ander (3%) |
Verwante etniese groepe: | Afrikaners, Engelse, bruin mense, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese, Italianers |
Sluit