![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f8/RWS_Tarot_14_Temperance.jpg/640px-RWS_Tarot_14_Temperance.jpg&w=640&q=50)
Matigheid (tarotkaart)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Matigheid is gewoonlik die 14de troefkaart in tarotkaartspeletjies en die 14de Groot Arcana-kaart in pakke vir waarsêery. Dit word in albei gebruik. Die kaart beeld 'n vrou uit wat matigheid verteenwoordig. Saam met Geregtigheid en Krag is dit een van die tarotkaarte wat drie kardinale deugde uitbeeld.[1]
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f8/RWS_Tarot_14_Temperance.jpg/640px-RWS_Tarot_14_Temperance.jpg)