From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Mars-kruisende kleinplaneet, of Mars-kruiser, is ’n asteroïde waarvan die wentelbaan dié van Mars kruis. Die bekende Mars-kruisers word hieronder genoem. Hulle sluit die twee Mars-trojane 5261 Eureka en (101429) 1998 VF31 in.
Baie databasisse lys net asteroïdes met ’n perihelium groter as 1,3 AE as Mars-kruisers. ’n Asteroïde met ’n kleiner perihelium is bekend as ’n Aardskeerder of -kruiser, hoewel dit die wentelbaan van Mars sowel as dié van die Aarde kruis (of amper kruis). Al dié voorwerpe word hieronder genoem. ’n Mars-skeerder is ’n voorwerp met ’n perihelium kleiner as die afelium van Mars (1,67 AE), maar groter as Mars se perihelium (1,38 AE).[1]
L4 (leidende wolk):
L5 (volgende wolk):
Kandidate
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Sommige databasisse lys dié voorwerpe nie as Mars-kruisers nie. Hulle word eerder as Aardskeerders aangedui.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.