Mantombazana 'Manto' Edmie Tshabalala-Msimang, née Mali, (9 Oktober 194016 Desember 2009[1]), was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was adjunkminister van justisie tussen 1996 en 1999 en het omstrede gedien as minister van gesondheid tussen 1999 en 2008 onder president Thabo Mbeki. Sy het ook as minister in die presidensie gedien onder president Kgalema Motlanthe vanaf September 2008 tot Mei 2009.

Kitsfeite President, Minister van Gesondheid ...
Manto Tshabalala-Msimang
Thumb
Manto Tshabalala-Msimang (links) en Sushma Swaraj (regs) ontmoet in New Delhi op 3 Maart 2004

Minister in die Presidensie
Ampstermyn
25 September 2008  10 Mei 2009
President Kgalema Motlanthe

Minister van Gesondheid
Ampstermyn
1999  25 September 2008
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Nkosazana Dlamini-Zuma
Opgevolg deur Barbara Hogan

Waarnemende Minister van Kommunikasie
Ampstermyn
6 April 2009  10 Mei 2009
Voorafgegaan deur Ivy Matsepe-Casaburri
Opgevolg deur Siphiwe Nyanda

Adjunkminister van Justisie
Ampstermyn
1996  1999

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 Oktober 1940
Durban, Unie van Suid-Afrika
Sterf 16 Desember 2009 (op 69)
Johannesburg, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Mandla Tshabalala
Mendi Msimang
Sluit

Haar onwetenskaplike klem op die behandeling van Suid-Afrika se Vigs-epidemie, wat volgens haar maklik bereikbaar sou wees deur die gebruik van groente soos knoffel en beet, eerder as met teenretrovirale medisyne, het gelei tot plaaslike en internasionale kritiek. Daar word beweer dat hierdie beleid direk gelei het tot die dood van meer as 300 000 Suid-Afrikaners wat geïnfekteer was.[2]

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.