Maanstert-lipvis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Maanstert-lipvis (Thalassoma lunare) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Crescent-tail wrasse.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Maanstert-lipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cuvier, 1816 |
Genus: | Thalassoma (Swainson, 1839) |
Spesie: | T. lunare |
Binomiale naam | |
Thalassoma lunare | |
Sluit