Lyttelton Manor
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lyttelton Manor is 'n voorstad in die ooste van Centurion, sowat 10 km suid van Pretoria-Sentraal, Suid-Afrika, geleë. Dit word begrens deur Kloofsig, Die Hoewes en Doringkloof-woonbuurte en grens aan die Waterkloof Lugmagbasis asook Groenkloof-natuurreservaat.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Lyttelton Manor | |
---|---|
Koördinate: 25°49′45″S 28°12′20″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,97 km2 (3,08 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 12 372 |
• Digtheid | 1 552/km2 (4 020/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 72.4% |
• Indiërs/Asiërs | 2.6% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 21.4% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 62.0% |
• Engels | 20.3% |
• Noord-Sotho | 4.1% |
• Tswana | 2.6% |
• Ander | 11% |
Poskode (strate) | 0157 |
Poskode (posbusse) | 0140 |
Sluit
Die hoofstraat is Bothalaan wat noordwaarts na die Fonteinedal loop, en die belangrike Unitas-hospitaal is ook in die buurt geleë.