Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie is 'n lys van Openbare vakansiedae in Namibië:[1]
Datum | Naam | Rede |
---|---|---|
1 Januarie | Nuwejaarsdag | |
21 Maart | Onafhanklikheidsdag | Vier Namibië se onafhanklikheid van Suid-Afrika |
Paassondag -2d | Goeie Vrydag | |
Paassondag +1d | Paasmaandag | |
1 Mei | Werkersdag | |
4 Mei | Kassingadag | Herdenking van die Slag van Kassinga |
Paassondag +39d | Hemelvaartsdag | |
25 Mei | Afrikadag | Herdenking van die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid (nou bekend as die Afrika-unie) |
26 Augustus | Heldedag | Herdenking van die begin van die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog |
10 Desember | Menseregtedag | |
25 Desember | Kersfees | |
26 Desember | Welwillendheidsdag | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.