elektromagnetiese kragte het twee afsonderlike komponente – een wat voortspruit uit elektrostatiese krag, ook bekend as Coulomb se wet, en die ander as gevolg van magnetiese krag From Wikipedia, the free encyclopedia
Elektromagnetiese kragte het twee afsonderlike komponente – een wat voortspruit uit elektrostatiese krag, ook bekend as Coulomb se wet, en die ander as gevolg van magnetiese krag. Hierdie twee kragte kan gekombineer word om die Lorentzkrag te vorm.
Die formule vir elektrostatiese krag is:[1]
waarin
Die formule vir magnetiese krag is:[2]
waarin
In fisika (veral in elektromagnetisme) is die Lorentzkrag 'n kombinasie van elektriese en magnetiese krag op 'n puntlading as gevolg van elektromagnetiese velde. 'n Deeltjie van lading q wat met snelheid v beweeg in die teenwoordigheid van 'n elektriese veld E en 'n magnetiese veld B ervaar 'n krag[3]
waarin
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.