SI-eenheid van tyd, gedefinieer as 9 192 631 770 periodes van die stabiele toestand van hiperfyn oorgange van sesium-133 From Wikipedia, the free encyclopedia
Die sekonde is die SI-eenheid vir die meting van tyd. Tradisioneel word 'n sekonde gedefinieer deur die feit dat daar 60 sekondes per minuut is, 60 minute per uur en nominaal 24 uur in 'n dag. Die sekonde was dus 1/86 400 van 'n sonnedag (sinodiese dag). Die moderne definisie is egter die tyd waarin daar 9 192 631 770 oorgange tussen die hiperfynvlakke van die grondtoestand van 'n Sesiumatoom by 'n temperatuur van 0K plaasvind.
Een internasionale sekonde is gelyk aan:
Daar is 31 536 000 sekondes in 'n gewone jaar, 31 622 400 sekondes in 'n skrikkeljaar, en 31 557 600 sekondes in 'n Juliaanse jaar.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.