Liverpool John Lennon-lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Liverpool John Lennon-lughawe (IATA-kode: LPL, ICAO: EGGP) is 'n lughawe wat noordwestelike Engeland, veral Liverpool, bedien. Die lughawe lê ongeveer 12 km suidoos van die stadsentrum.[1] Die lughawe is in 2002 na John Lennon herdoop.
Kitsfeite IATA: LPL – ICAO: EGGP, Opsomming ...
Liverpool John Lennon-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: LPL – ICAO: EGGP | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Liverpool, Engeland | ||
Hoogte bo seevlak | 81 vt / 25 m | ||
Koördinate | 53°20′1″N 002°50′59″W | ||
Landkaart | |||
Ligging in Engeland | |||
Sluit