John Lennon (9 Oktober 19408 Desember 1980) was 'n Engelse sanger en musikant. Hy was 'n rockster, kitaarspeler en liedjieskrywer wat saam met Paul McCartney die meeste van die Beatles-liedjies geskryf het. Hy het in 1969 met Yoko Ono getrou en na New York Stad verhuis. Lennon is op 8 Desember 1980 deur Mark David Chapman in New York Stad vermoor.

Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
John Lennon
Thumb
John Lennon in 1969
Agtergrondinligting
GeboortenaamJohn Winston Lennon
Gebore9 Oktober 1940
Liverpool, Engeland (Verenigde Koninkryk)
Sterf8 Desember 1980 (op 40)
New York Stad, New York (Verenigde State van Amerika)
GenresPop
Beroep(e)Musikant, sanger, liedjieskrywer, platevervaardiger, kunstenaar, skrywer, akteur, aktivis
InstrumenteStem, klavier, harmonika, kitaar, perkussie
Jare aktief1957–75, 1980
EtiketteParlophone, Capitol, Apple, Geffen, Polydor
AssosiasiesThe Quarrymen, The Beatles, Plastic Ono Band, the Dirty Mac, Yoko Ono, David Bowie, Elton John
Webwerfjohnlennon.com
Sluit
Thumb
In 1969 het die Queen Elizabeth Hotel in Montreal, Kanada wêreldwyd opslae gemaak toe John Lennon en Yoko Ono, wat toegang tot die Verenigde State geweier is, in kamer 1742 tussen 26 Mei en 2 Junie hul sogenaamde Bed-in for peace gehou het. John Lennon het sy treffer Give Peace a Chance in dié hotelkamer opgeneem

Vroeë lewe

Gebore in Liverpool.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.