![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/08/LisaGerrard-Press-Image-2009.jpg/640px-LisaGerrard-Press-Image-2009.jpg&w=640&q=50)
Lisa Gerrard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lisa Germaine Gerrard (* Melbourne, 12 April 1961) is 'n Australiese sangeres en komponis wat internasionale faam behaal het met die groep Dead Can Dance waarvan sy saam met Brendan Perry die kern gevorm het. In 2000 het Gerrard die Golden Globe Award en 'n Oscar vir haar bydrae tot die musiekklankbaan van die rolprent Gladiator gewen. Gerrard het ook aan die musiekklankbaan van Man on Fire gewerk. Sy staan bekend vir haar diep alt-sangstem.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Lisa Gerrard | |
---|---|
![]() Lisa Gerrard in 2009 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 12 April 1961 (1961-04-12) (63 jaar oud) Melbourne |
Oorsprong | Australië |
Assosiasies | Dead Can Dance, Klaus Schulze |
Webwerf | http://www.lisagerrard.com |
Sluit