Klaus Schulze

Duitse komponis, musikus en vervaardiger From Wikipedia, the free encyclopedia

Klaus Schulze

Klaus Schulze (ook bekend onder sy pseudoniem Richard Wahnfried; * 4 Augustus 1947 – † 26 April 2022 in Berlyn) was 'n Duitse komponis, musikus en vervaardiger. Hy word as 'n belangrike verteenwoordiger van elektroniese musiek en wegbereider van die sogenaamde Berlynse Skool beskou, 'n stylrigting in die elektroniese musiekgenre wat vanaf die middel van die 1970's in die destydse Wes-Berlyn ontwikkel het. Schulze was 'n tyd lank lid van sommige van die voorste musikgroepe binne hierdie skool (Tangerine Dream, Ash Ra Tempel en The Cosmic Jokers) voordat hy 'n sololoopban begin het. Oor 'n tydperk van vyf dekades het meer as 60 albums ontstaan.

Kitsfeite Agtergrondinligting, Ook bekend as ...
Klaus Schulze
Klaus Schulze saam met die Australiese sangeres Lisa Gerrard in 2009
Agtergrondinligting
Ook bekend asRichard Wahnfried
Gebore(1947-08-04)4 Augustus 1947
Berlyn, Duitsland
Sterf26 April 2022(2022-04-26)
GenresElektroniese musiek (Berlynse Skool), ambient-musiek
Beroep(e)Komponis, Instrumentalis en platevervaardiger
InstrumenteKlawerbord, sintetiese klavier, sekwenseerder, kitaar, baskitaar, slagwerk, stem
Jare aktief1969–2022
EtiketteOhr, Brain/PolyGram, Virgin, Metronome, Manikin Records, Island, IC, Inteam, ZYX, WEA, Rainhorse, Synthetic Symphony, FAX
AssosiasiesTangerine Dream, Ash Ra Tempel, The Cosmic Jokers
Webwerfklaus-schulze.com
Sluit

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.