![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4a/Franklin%2527s_Gull_Brisbane98.jpg/640px-Franklin%2527s_Gull_Brisbane98.jpg&w=640&q=50)
Leucophaeus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leucophaeus is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat 5 spesies.[1] Die voëls was tot onlangs by die genus Larus ingedeel.[2]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Leucophaeus | |
---|---|
![]() | |
'n Franklinse meeu | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Leucophaeus Bruch, 1853 |
Spesies | |
5, sien lys |
Sluit