La Louvière
From Wikipedia, the free encyclopedia
La Louvière (Pikardies en Wallonies: El Lovire) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 64 km² en sowat 78 000 inwoners (2011).
Kitsfeite La Louvière El Lovire, Land ...
La Louvière El Lovire | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van La Louvière in die provinsie Hainaut | |
Koördinate: 50°29′00″N 4°11′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Hainaut |
Regering | |
• Burgemeester | Jacques Gobert (PS) |
Oppervlak | |
• Totaal | 64,16 km2 (24,77 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 80 648 |
• Digtheid | 1 257/km2 (3 260/vk. myl) |
Poskode | 7100 |
Skakelkodes | 064 |
Webwerf | www.lalouviere.be |
Sluit
Vroeër was La Louvière 'n gehug van Saint-Vaast gewees, maar danksy die Industriële Revolusie (die steenkool-ondernemings) het La Louvière sterk gegroei en in 1869 'n munisipaliteit geword.