Belgiese geweste
From Wikipedia, the free encyclopedia
België is 'n federale land wat administratief in geweste en gemeenskappe verdeel word.
Daar is drie geweste:
- die Vlaamse Gewes / Vlaandere (Vlaanderen)
- die Waalse Gewes / Wallonië (Région wallonne / Wallonische Region)
- die Brusselse Hoofstedelike Gewes (Brussels Hoofdstedelijk Gewest / Région de Bruxelles-Capitale)
Amptelike naamgewing:
- Nederlands = Gewest
- Frans = Région
- Duits = Region