Waals
From Wikipedia, the free encyclopedia
Waals is 'n Romaanse taal wat deel is van die Langues d'oil-taalfamilie en daarom is dit naby verwant aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Champenois. Waals is nog in 'n mate die omgangstaal van Wallonië en die aangrensende Frankryk (Givet en omgewing). Waals het Keltiese en Germaanse invloede.
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Wale.
Kitsfeite Waals Walloon, Amptelike status ...
Waals Walloon | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Frankryk België | |
Gebied: | Wallonië Ardennes | |
Totale sprekers: | 600 000 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Galloiberies Galloromaans Gallorhaeties Oïl Waals | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ||
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | wa | |
ISO 639-2: | wln | |
ISO 639-3: | wln | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit