plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die koraaltaaibos (Searsia magalismontana), voorheen Rhus magalismontana, is 'n struik wat slegs 500 mm hoog word. Die struik is tweeslagtig met manlike en vroulike blomme op verskillende plante. Die struik kom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap asook Botswana en Zimbabwe voor, op hoogtes van 1 000 m tot 2 000 m.
Koraaltaaibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. magalismontana |
Binomiale naam | |
Searsia magalismontana (Sond.) Moffett | |
Sinonieme | |
|
Die struik blom van Oktober tot November, die blomme is klein en romerig wit. Die vruggies word rooi en ryp van November tot Desember. Die blomme word bevrug deur insekte. Die boom se FSA-nommer is 384.2.[1]
Die plant het twee subspesies:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.