Koningsterretjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koningsterretjie (Thalasseus maximus) is 'n seldsame voël en besoeker aan die Kuneneriviermond en 'n swerwer verder suid aan die Namibiese kus. Die voël is 46 – 48 cm lank, 340 - 420 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 m. In Engels staan die voël bekend as die Royal tern.
Dele van hierdie artikel (dié wat betrekking het op (Bespreking:Koningsterretjie)) moet opgedateer word. |
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Koningsterretjie | |
---|---|
Koningsterretjie in sy winterkleed. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Charadriiformes |
Familie: | Laridae |
Genus: | Thalasseus |
Spesie: | T. maximus |
Binomiale naam | |
Thalasseus maximus (Boddaert, 1783) | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Sterna maxima Boddaert, 1783 |
Sluit