Die knolharpuis (Othonna arbuscula) is 'n struik en sukkulent wat deel is van die genus Othonna. Dit groei in die warmer gedeeltes van Suider-Afrika en het die voorkoms van 'n bonsai. Dit kom voor in die Noord-Kaap in die Richtersveld, Namakwaland klipkoppe, Knersvlakte en suidwaarts tot in die Wes-Kaap en die Robertson Karoo-area asook Namibië.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Knolharpuis
Thumb
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Othonna
Spesie:
O. arbuscula
Binomiale naam
Othonna arbuscula
(Thunb.) Sch.Bip., (1844)
Sluit

Die struik is bladwisselend en meerjarig, met 'n ronde kroon en word nie hoër as 1 m nie. Dit het gewoonlik 2 tot 3 vlesige takke wat met dun bas bedek is. Die blare is grys en tot 15 mm lank. Die plant dra heldergeel blomme in die winter. Die plant se wortelstelsel groei vlak sodat dit maklik water kan opsuig.

Die plant het medisinale waarde. In Khoi staan die plant bekend as traap. Die plant se FSA-nommer is 740.[1]

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.