From Wikipedia, the free encyclopedia
Die klipkreupelbos (Oldenburgia paradoxa Less.) is 'n blomplant wat voorkom in die Wes-Kaap. Op die SANBI-rooilys is die plant as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.[1][2]
Klipkussingbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. paradoxa |
Binomiale naam | |
Oldenburgia paradoxa Less. (1830) | |
Die plant het 'n ongewone, harde kussingvorm met donkergroen blare wat aan die onderkant wit en dig behaard is. Die kussing kan 30 cm hoog word. Dit kry taankleurige blomhofies van 2,5 cm deursnee.
Dit groei in die hoë bergfynbos van Villiersdorp tot Avontuur.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.