Kizan
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kizan (Russies: Кизань) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Tatarskaja Basjmakofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die naam van 'n nabygeleë rivier.
Kizan Кизань | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°13′42″N 48°00′25″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Priwolzjski |
Bevolking | |
• Totaal | 92 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416464 |
Volgens Sensus 2010 was daar 92 inwoners op Kizan. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.