From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kia Picanto is 'n stadsmotortjie wat sedert 2004 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Kia gebou word. Dit is ook bekend as die Kia Morning in Suid-Korea, Hongkong, Taiwan en Chili, Kia Eurostar in Taiwan (eerste generasie), Kia New Morning in Viëtnam en die Naza Suria of Naza Picanto in Maleisië. [3] Die Picanto word uitsluitlik vervaardig by 'n gesamentlike aanleg met Donghee in Seosan, Suid-Korea.[4]
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Kia |
Produksie | 2004–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Stadsmotor |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L Hyundai Kappa II I3 (petrol of petrol/LPG)[1] 1.0 L Kappa II I3 (petrol/etanol - slegs in Brasilië)[2] 1.25 L Kappa II I4 (petrol) |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 3595 mm |
Breedte | 1595 mm |
Hoogte | 1490 mm |
Massa | 840 - 900 kg |
Asafstand | 2385 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Kia Visto |
Variante | Hyundai i10 Kia Ray |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.