Khamag-Mongole
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Khamag-Mongoolse konfederasie (Mongools: Хамаг монгол, "Hele Mongolië") was ’n groot stamkonfederasie (khanlig) in die 12de eeu op die Mongoolse plato. Dit word soms beskou as die voorloperstaat van die Mongoolse Ryk.[1][2]
| ||||
Die Mongoolse Ryk omstreeks 1207. | ||||
Hoofstad | gesentreerde kamp naby Kherlen-rivier | |||
Taal/Tale | Middel-Mongools | |||
Godsdiens | Tengriisme (Sjamanisme) | |||
Regering | Monargie | |||
Khan | ||||
- 10de eeu | Khaidoe | |||
- 1120–1148 | Kaboel Khan (1ste aangetekende khan) | |||
- 1148–1156 | Ambaghai Khan (2de) | |||
- 1156–1160 | Hotula Khan (3de) | |||
- 1189–1206 | Genghis Khan (laaste) | |||
Wetgewer | Khurultai | |||
Historiese tydperk | Middeleeue | |||
- Stigting | 900's | |||
- Ontbinding | 1206 |