Suid-Afrikaanse tennisspeler From Wikipedia, the free encyclopedia
Kevin Anderson (gebore 18 Mei 1986 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die hoogste posisie Suid-Afrikaanse tennisspeler en het No. 5 in die wêreld beklee.[1] Hy het op 18 Januarie 2013 die 22ste gekeurde Fernando Verdasco tydens die Australiese Ope in Melbourne geklop. Dit is die eerste keer in sy loopbaan dat hy tot die vierde ronde van 'n Grand Slam kon deurdring. Hy is ook die eerste Suid-Afrikaner, sedert Wayne Ferreira in 2003, wat so ver in 'n Grand Slam gevorder het.[3] Op 7 September 2015 het Anderson die derde gekeurde Andy Murray tydens die VSA-Ope in New York geklop.[4]
Kevin Anderson tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2017 | ||
Land | Suid-Afrika | |
---|---|---|
Woonplek | Gulf Stream, Florida, Verenigde State[1] Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geboortedatum | 18 Mei 1986[1] | |
Geboorteplek | Johannesburg, Gauteng[1] | |
Lengte | 2,03 m[1] | |
Gewig | 94 kg[1] | |
Kollege | Universiteit van Illinois Urbana-Champaign | |
Afrigter | Diego Moyano Jay Bosworth[1] | |
Begin professioneel | 2007[1] | |
Afgetree | 2022 | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $17 791 917 (soos op 9 September 2024)[1] (39ste van alle tye)[2] | |
Amptelike webblad | realifetennis.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 356–255 (58,3%)[1] | |
Loopbaantitels | 7[1] | |
Hoogste rang | No. 5 (16 Julie 2018)[1] | |
Huidige rang | No. – (9 September 2024)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | 4R (2013, 2014, 2015) | |
Franse Ope | 4R (2013, 2014, 2017, 2018) | |
Wimbledon | E (2018) | |
VSA-Ope | E (2017) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | HE (2018) | |
Olimpiese Spele | 2R (2008) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 59–72 (45,0%)[1] | |
Loopbaantitels | 1[1] | |
Hoogste rang | No. 58 (17 November 2014)[1] | |
Huidige rang | No. – (9 September 2024)[1] | |
Australiese Ope | 3R (2013) | |
Wimbledon | KE (2008) | |
VSA-Ope | 2R (2010) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | 1R (2008) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 1–3 (25,0%) | |
Loopbaantitels | ||
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Wimbledon | 1R (2012) | |
Laaste opgedateer op: 9 September 2024. |
Anderson die eerste Grand Slam-eindstryd van sy loopbaan in 2017 bereik. Hy het die twaalfde gekeurde Pablo Carreño Busta met 4–6, 7–5, 6–3 en 6–4 in die halfeindronde uitgeskakel. Hy het egter in die eindstryd met 6–3, 6–3 en 6–4 teen die eerste-gekeurde Rafael Nadal verloor.[5]
Die tabel toon Anderson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2008 | Rondte 1 | Nie ingeskryf nie | Rondte 1 | Nie ingeskryf nie |
2009 | Rondte 1 | K3 | K1 | K1 |
2010 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2011 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 3 |
2012 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2013 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 2 |
2014 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 3 |
2015 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 4 | Kwarteindstryd |
2016 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2017 | Nie ingeskryf nie | Rondte 4 | Rondte 4 | Eindstryd |
2018 | Rondte 1 | Rondte 4 | Eindstryd | Rondte 4 |
2019 | Rondte 2 | Beseer | Rondte 3 | Nie ingeskryf nie |
2020 | Rondte 2 | Rondte 3 | Toernooi nie gehou nie | Rondte 1 |
2021 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2022 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2023 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | K2 |
2024 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | K2 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.