Rafael "Rafa" Nadal Parera (Katalaans: [rəfəˈɛɫ nəˈðaɫ pəˈɾeɾə], Spaans: [rafaˈel naˈðal paˈɾeɾa]; gebore 3 Junie 1986 in Manacor, Majorka, Spanje) is 'n Spaanse professionele tennisspeler. Hy beklee tans die wêreld se no. 261-posisie[3] en is 'n veertienmalige Franse Ope-enkelspelkampioen (2005-'08, 2010-'14, 2017-'22), tweemalige kampioen by Wimbledon (2008 en 2010), viermalige kampioen by die VSA-Ope (2010, 2013, 2017 en 2019) en twee keer kampioen by die Australiese Ope (2009 en 2022). Hy het altesaam reeds 22 Grand Slam-enkelspeltitels verower.

Kitsfeite Volle naam, Bynaam ...
Rafael Nadal
Thumb
Rafael Nadal tydens die Australiese Ope in 2016
Volle naam Rafael Nadal Parera
Bynaam Rafa
The King of Clay
The Man from Majorca
The Matador[1][2]
Land Vlag van Spanje Spanje
Woonplek Manacor, Majorka, Spanje[3]
Geboortedatum 3 Junie 1986 (1986-06-03) (38 jaar oud) [3]
Geboorteplek Manacor, Majorka, Spanje[3]
Lengte 1,85 m[3]
Gewig 85 kg[3]
Afrigter Carlos Moyá (2016–hede)
Marc López (2021–hede)
Gustavo Marcaccio (2022–hede)[3]
Begin professioneel 2001[3]
Spelstyl Linkshandig (tweehandig handrughou)[3]
Loopbaan-wengeld $134 946 100 (soos op 9 September 2024)[3] (2de van alle tye)[4]
Amptelike webblad rafaelnadal.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 1080–227 (82,6%)[3]
Loopbaantitels 92[3] (5de van die Ope-tydperk)
Hoogste rang No. 1 (18 Augustus 2008)[3]
Huidige rang No. 154 (9 September 2024)[3]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (2009, 2022)
Franse Ope W (2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2012, 2013, 2014, 2017, 2018, 2019, 2020, 2022)
Wimbledon W (2008, 2010)
VSA-Ope W (2010, 2013, 2017, 2019)
Groot toernooie
Toereindronde E (2010, 2013)
Olimpiese Spele Goue medalje (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 142–77 (64,8%)[3]
Loopbaantitels 11[3]
Hoogste rang No. 26 (8 Augustus 2005)[3]
Huidige rang No. 862 (9 September 2024)[3]
Australiese Ope 3R (2004, 2005)
Wimbledon 2R (2005)
VSA-Ope HE (2004)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Goue medalje (2016)
Laaste opgedateer op: 9 September 2024.
Sluit

In 2010 het hy die tweede man in die geskiedenis geword wat vyf Roland Garros-enkeltitels ingepalm het.

Ten spyte daarvan dat hy linkshandig is terwyl hy tennis speel, is Nadal bekend daarvoor dat hy regshandig is terwyl hy dinge in die alledaagse lewe doen soos skryf en gholf speel.

Grand Slam-rekord

Rafael Nadal in 2006
Rafael Nadal nadat hy die Franse Ope in 2006 gewen het

Die tabel toon Nadal se prestasie tydens elk van die Grand Slam-mansenkelspeltoernooie waaraan hy deelgeneem het:

Meer inligting Jaar, Australiese Ope ...
Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2003 Nie ingeskryf nie Beseer Rondte 3 Rondte 2
2004 Rondte 3 Beseer Beseer Rondte 2
2005 Rondte 4 Wenner Rondte 2 Rondte 3
2006 Beseer Wenner Eindstryd Kwarteindstryd
2007 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Rondte 4
2008 Halfeindstryd Wenner Wenner Halfeindstryd
2009 Wenner Rondte 4 Beseer Halfeindstryd
2010 Kwarteindstryd Wenner Wenner Wenner
2011 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Eindstryd
2012 Eindstryd Wenner Rondte 2 Beseer
2013 Beseer Wenner Rondte 1 Wenner
2014 Eindstryd Wenner Rondte 4 Beseer
2015 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Rondte 2 Rondte 3
2016 Rondte 1 Rondte 3 Beseer Rondte 4
2017 Eindstryd Wenner Rondte 4 Wenner
2018 Kwarteindstryd Wenner Halfeindstryd Halfeindstryd
2019 Eindstryd Wenner Halfeindstryd Wenner
2020 Kwarteindstryd Wenner Toernooi nie gehou nie Nie gespeel nie
2021 Kwarteindstryd Halfeindstryd Nie gespeel nie Nie gespeel nie
2022 Wenner Wenner Halfeindstryd Rondte 4
2023 Rondte 2 Nie gespeel nie Nie gespeel nie Nie gespeel nie
2024 Nie gespeel nie Rondte 1 Nie gespeel nie Nie gespeel nie
Sluit

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.