From Wikipedia, the free encyclopedia
Kepler-32 is ’n hoofreeksster van spektraaltipe M1V sowat 1301,1 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Swaan. Dit is in Januarie 2012 deur die Kepler-ruimteteleskoop ontdek.[1]
Kepler-32 | ||||
Sterrebeeld | Swaan | |||
Spektraaltipe | M1V | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 19h 51m 22s | |||
Deklinasie | +46° 34′ 27″ | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,58 | |||
Radius (R☉) | 0,53 | |||
Temperatuur (K) | 3 900 | |||
Afstand (ligjaar) | 1301,1 | |||
Eienskappe | ||||
Planete | 5 | |||
Ander name | ||||
Geen | ||||
|
Die ster het ’n massa van 0,58 M☉, ’n radius van 0,53 R☉ en ’n temperatuur van 3 900 K – dit het dus sowat die helfte van die son se massa en radius en twee derdes van die Son se temperatuur.[2] Die eerste twee planete wat om die ster ontdek is, was Kepler-32b en Kepler-32c.[3] In April 2013 is die bestaan van nog drie planete bevestig. Die massa van die planete kon egter nie akkuraat gemeet word nie.[4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.