From Wikipedia, the free encyclopedia
Kepler-102 is ’n hoofreeksster met vyf bekende eksoplanete. Sy ligsterkte is effens laer as dié van die Son.
Kepler-102 | ||||
Spektraaltipe | K3 V[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 45m 55.86s | |||
Deklinasie | +47° 12′ 28.91″ | |||
Skynmagnitude (m) | 11,492 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,8 | |||
Radius (R☉) | 0,74 | |||
Temperatuur (K) | 4 903 | |||
Afstand (ligjaar) | 389 lj[2] | |||
Eienskappe | ||||
Planete | 5 | |||
Ander name | ||||
KOI-82 | ||||
|
Die bestaan van vyf planete om die ster is in Januarie 2014 aangekondig; drie van hulle is kleiner as die Aarde. Net een planeet se massa kon vasgestel word.[3]
Planeet of skyf (vanaf ster) |
Massa | Halwe lengteas (AE) |
Wentelperiode (dae) |
Eksentrisiteit | Baanhelling (°) |
Radius |
---|---|---|---|---|---|---|
b | — | 0,055 | 5,28696 | — | 85,37 | 0,47 R⊕ |
c | — | 0,067 | 7,07142 | — | 87,09 | 0,58 R⊕ |
d | — | 0,086 | 10,3117 | — | 87,09 | 1,18 R⊕ |
e | 8,9 M⊕ | 0,116 | 16,1457 | — | 87,66 | 2,22 R⊕ |
f | — | 0,165 | 27,4536 | — | 88,24 | 0,88 R⊕ |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.