Kambro
plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kambro (‘’Gameru’’, Fockea angustifolia) is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die genus Fockea. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo, Noord-Kaap, Noord-Wes, en die Vrystaat voor. Die spesie is ook inheems aan Angola, Botswana, Eswatini, Kenia, Malawi, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Kambro is een van die oudste geboekstaafde eetbare plante in Suider-Afrika.
Kitsfeite Gameru, Bewaringstatus ...
Gameru | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Endl. |
Spesie: | F. angustifolia |
Binomiale naam | |
Fockea angustifolia K.Schum, (1893) | |
Sinonieme | |
|
Sluit