Die Kaapse kwar (Psydrax capensis) is meerjarige, struik of 'n boom wat deel is van die Rubiaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Grootvadersbos in die Langeberg tot by Knysna voor.

Kitsfeite Kaapse kwar, Bewaringstatus ...
Kaapse kwar
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Psydrax
Spesie:
P. capensis
Binomiale naam
Psydrax capensis
J.C.Manning & Goldblatt, (2012)
Sluit

Die spesie het 'n voorkomsgebied van 2454 km² en daar word geskat dat daar vyf tot tien subpopulasies is. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling aan die kus, bosbou aktiwiteite en gewasverbouing maar die grootste bedreiging is indringerplante.

Die plant se FSA-nommer is 747.[1]

Sien ook

Verwysings

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.